FRK 122 Moduletoets 1 23 Augustus 2012 -1 -FINANSI?LE REKE

FRK 122 Moduletoets 1 23 Augustus 2012 -1 -FINANSI?LE REKENINGKUNDE 122 FRK 122 -Moduletoets 1 Eksaminatore: FRK 122 Dosente Moderator: Me M Cloete DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP DATUM: 23 Augustus 2012 PUNTE : 60 TYD : 90 minute INSTRUKSIES: Al die berekeninge moet volledig en sistematies getoon word. Benader al die bedrae tot die naaste Rand, tensy anders vermeld. Beantwoord alle vrae in jou antwoordboek met blou of swart pen. Geen potlood of rooi pen mag gebruik word nie. Geen Tipp Ex of korrigeerpenne kan gebruik word nie. Document Preview: FRK 122 Moduletoets 1 23 Augustus 2012 -1 -FINANSI?LE REKENINGKUNDE 122 FRK 122 -Moduletoets 1 Eksaminatore: FRK 122 Dosente Moderator: Me M Cloete DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP DATUM: 23 Augustus 2012 PUNTE : 60 TYD : 90 minute INSTRUKSIES: Al die berekeninge moet volledig en sistematies getoon word. Benader al die bedrae tot die naaste Rand, tensy anders vermeld. Beantwoord alle vrae in jou antwoordboek met blou of swart pen. Geen potlood of rooi pen mag gebruik word nie. Geen Tipp Ex of korrigeerpenne kan gebruik word nie. Selfone moet afgesit word en mag nie as sakrekenaars gebruik word nie. Die eksamenregulasies van die Universiteit van Pretoria is van toepassing. Alle name en entiteite is fiktief. Waar werklike name gebruik is, word fiktiewe feite verskaf om studente genoegsame blootstelling aan die werklikheid te gee. VRAAG 1 (15 punte; 22 minute) Die eienaar van Gemors Skoonmaakdienste is ook die boekhouer van die entiteit. Jy is gevra om onderstaande opdrag uit te voer omdat die eienaar betrokke is by die vervreemding van die voertuig. Uittreksel uit die staat van finansi?le posisie soos op 30 Junie 2012: R R 30 Junie 2012 30 Junie 2011 Voertuie 596 000 700 000 Opgelope waardevermindering op voertuie ? 330 000 FRK 122 Moduletoets 1 23 Augustus 2012 -2 -Bykomende inligting 1. n Ou Ford Retro voertuig, wat oorspronklik teen R280 000 aangekoop is, is op 30 September 2011, deur Simon Junk, die eienaar, vir eie gebruik geneem teen n geskatte waarde van R100 000. Dit het tot gevolg gehad dat die voertuig oorgeneem is teen n verlies van R30 000. Die rekenmeester van Gemors Skoonmaakdienste het dit so goedgekeur. Die waardevermindering op hierdie voertuig vir die huidige finansi?le jaar tot op datum van verkope is op R20 000 bereken. 2. n Nuwe voertuig, Volksie Amarokkorokko, is op 31 Maart 2012 op krediet van Uitstekende Motors aangekoop. 3. Waardevermindering word op voertuie teen 25% per jaar op die verminderde-saldometode Attachments: FRK-122-Modul.pdf; FRK 122 Moduletoets 1 23 Augustus 2012 -1 -FINANSI?LE REKENINGKUNDE 122 FRK 122 -Moduletoets 1 Eksaminatore: FRK 122 Dosente Moderator: Me M Cloete DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP DATUM: 23 Augustus 2012 PUNTE : 60 TYD : 90 minute INSTRUKSIES: Al die berekeninge moet volledig en sistematies getoon word. Benader al die bedrae tot die naaste Rand, tensy anders vermeld. Beantwoord alle vrae in jou antwoordboek met blou of swart pen. Geen potlood of rooi pen mag gebruik word nie. Geen Tipp Ex of korrigeerpenne kan gebruik word nie. Document Preview: FRK 122 Moduletoets 1 23 Augustus 2012 -1 -FINANSI?LE REKENINGKUNDE 122 FRK 122 -Moduletoets 1 Eksaminatore: FRK 122 Dosente Moderator: Me M Cloete DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP DATUM: 23 Augustus 2012 PUNTE : 60 TYD : 90 minute INSTRUKSIES: Al die berekeninge moet volledig en sistematies getoon word. Benader al die bedrae tot die naaste Rand, tensy anders vermeld. Beantwoord alle vrae in jou antwoordboek met blou of swart pen. Geen potlood of rooi pen mag gebruik word nie. Geen Tipp Ex of korrigeerpenne kan gebruik word nie. Selfone moet afgesit word en mag nie as sakrekenaars gebruik word nie. Die eksamenregulasies van die Universiteit van Pretoria is van toepassing. Alle name en entiteite is fiktief. Waar werklike name gebruik is, word fiktiewe feite verskaf om studente genoegsame blootstelling aan die werklikheid te gee. VRAAG 1 (15 punte; 22 minute) Die eienaar van Gemors Skoonmaakdienste is ook die boekhouer van die entiteit. Jy is gevra om onderstaande opdrag uit te voer omdat die eienaar betrokke is by die vervreemding van die voertuig. Uittreksel uit die staat van finansi?le posisie soos op 30 Junie 2012: R R 30 Junie 2012 30 Junie 2011 Voertuie 596 000 700 000 Opgelope waardevermindering op voertuie ? 330 000 FRK 122 Moduletoets 1 23 Augustus 2012 -2 -Bykomende inligting 1. n Ou Ford Retro voertuig, wat oorspronklik teen R280 000 aangekoop is, is op 30 September 2011, deur Simon Junk, die eienaar, vir eie gebruik geneem teen n geskatte waarde van R100 000. Dit het tot gevolg gehad dat die voertuig oorgeneem is teen n verlies van R30 000. Die rekenmeester van Gemors Skoonmaakdienste het dit so goedgekeur. Die waardevermindering op hierdie voertuig vir die huidige finansi?le jaar tot op datum van verkope is op R20 000 bereken. 2. n Nuwe voertuig, Volksie Amarokkorokko, is op 31 Maart 2012 op krediet van Uitstekende Motors aangekoop. 3. Waardevermindering word op voertuie teen 25% per jaar op die verminderde-saldometode Attachments: FRK-122-Modul.pdf

Use the order calculator below and get started! Contact our live support team for any assistance or inquiry.

[order_calculator]
CategoriesUncategorized